Adolf von Baeyer

Adolf von Baeyer
Baeyer in 1905

Gebore (1835-10-31)31 Oktober 1835
Berlyn, Duitse Keiserryk
Oorlede 20 Augustus 1917 (op 81)
Starnsberg, Beiere
Burgerskap Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
Vakgebied Organiese chemie
Alma mater Universiteit van Berlyn
Doktorale student(e) Emil Fischer
John Ulric Nef
Victor Villiger
Carl Theodore Liebermann
Carl Gräbe
Bekend vir Sintese van indigo, fenolftaleïen en fluooreseïen
Von Baeyer-nomenklatuur
Toekennings

Johann Friedrich Wilhelm Adolf von Baeyer (31 Oktober 1835 - 20 Augustus 1917) was 'n Duitse chemikus wat indigo gesintetiseer het[1] en die Von Baeyer-nomenklatuur vir sikliese verbindings ontwikkel het (wat later uitgebrei en aangeneem is as deel van die IUSTC se nomenklatuur vir organiese verbindings). Hy is in 1885 in Beiere veredel en het die Nobelprys vir Chemie in 1905 ontvang.[2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Baeyer1882
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named meijere

Developed by StudentB